From: Scuba Rebels [mailto:info@scubarebels.co.za]
Sent: 28 February 2011 01:01 PM
To: 'Michelle'
Subject: Naweek
Hi Michelle,
Net so bietjie terugvoer vir jou oor die Special naweek,
Dit was great !!!!
Die kliente was mal oor die catering (ek ook)
Die duike was puik, op tyd en fantasties
Die personeel (veral by die duikkamp) was op hulle beste om almal gelukkig te hou
Ek het nogal asemopgehou om so groot groep gelukkig te hou, maar alles was 100 %Baie dankie !!!