Parque de Malongane is the perfect venue for unforgettably beautiful Weddings!!!
From: Scuba Rebels [mailto:info@scubarebels.co.za] Sent: 28 February 2011 01:01 PMTo: 'Michelle'Subject: Naweek Hi Michelle, Net so bietjie terugvoer vir jou oor die Special naweek,Dit was great !!!!Die kliente was mal oor die catering (ek ook)Die duike was puik, op tyd en fantastiesDie personeel (veral by die duikkamp) was op hulle beste om almal gelukkig te houEk het nogal asemopgehou om so groot groep gelukkig te hou, maar alles was 100 %Baie dankie !!!
Webdesign by 4Uz Website Solutions